United Democratic Party | |
UDM | |
Leier | Bantu Holomisa |
---|---|
Gestig | 27 September 1997 |
Hoofkwartier | Tomkorgebou (2de vloer), Du Toitstraat 101, Pretoria |
Studentevleuel | United Democratic Students Movement |
Jeugvleuel | United Democratic Movement Youth Vanguard |
Ideologie | Sosiaal-demokrasie |
Amptelike kleure | Geel, groen, rooi |
Webblad | www |
Die United Democratic Movement is 'n politieke party in Suid-Afrika. Die leier is Bantu Holomisa, wat dit saam met Roelf Meyer gestig het en dit is die sesde grootste party in die parlement.